Rus is in Jesus

Dec 11, 2022    Willie de Beer

Nodige Rus is ‘n studie van die Here Jesus se woorde oor rus in Hom. Die studie fokus op die gedeelte in Matteus 11:28-30.