Struikel Emosies

Nov 7, 2021    Petrie Spies

Emosies is wonderlik en kragtig, en sekere omstandighede lok verskillende emosies uit. Sommige emosies het egter die vermoë om ons dinge te laat oorweeg wat ons nooit voorheen sou oorweeg nie. Indien ons nie die herinnerings van God in hierdie situasies sien nie, kan die storie wat ons in ons lewe skryf drasties anders lyk.