Openbaring 1
May 31, 2026 • Willie de Beer
Hoofstuk 1 van Openbaring maak dit vir almal baie duidelik hoekom hierdie boek in die Bybel belangrik is en hoekom ons dit nie net moet lees nie maar ook bestudeer. In die boodskap bestudeer ons die hele Hoofstuk 1 en deel 3 gedagtes soos ons voorberei vir die 7 Briewe aan die Kerk.
