Die gemeente van Filadelfia
Jul 12, 2026 • Willie de Beer
Die Gemeente van Filadelfia was die kleinste van die 7 kerke in Openbaring 2 en 3 maar bekend as die gemeente met groot geloof. Hulle was afhanklik, vas op die woord en het met volharding geleef. As kerk kan ons vandag nog baie by die gemeente leer.
