GLS  | 24 Oktober | BLoemfontein baptiste kerk

Internasionaal erkende sprekers vanjaar by Global Leadership Summit

Die sprekers wat op 24 Oktober 2025 deel gaan wees van die Global Leadership Summit in Bloemfontein is bekend.
Maak seker jy bespreek jou plek voor einde Augustus om te kwalifiseer vir die spesiale aanbod van slegs R500 per persoon vir groepe meer as 10 of R550 per persoon vir besprekings minder as 10 persone. Van 1 September af is die koste R550 per persoon vir groepe meer as 10 of R600 per persoon vir besprekings minder as 10 persone. As jy die Baptiste Kerk promosie kode (GLS25BBK) inlees op Quicket, kry jy nog R50 afslag.

Sprekers wat vanjaar hulle kundigheid kom deel is:
John C. Maxwell
Craig Groeschel
Thasunda Brown Duckett
Christine Caine
Jon Acuff
Juliet Funt
David Ashcraft
Stephanie Chung
James Hewitt

Vir profiele van die sprekers, besoek www.globalleadership.org.za