Wat is 'n Ma

May 9, 2021    Willie de Beer

Spesiale boodskap aan al ons Ma's, Ouma's, Skoonma's asook Ma figure in ons lewens. Willie bespreek die lewenslesse wat ons by ons Ma's kan leer.