Nuwe Lewe
Apr 5, 2026 • Willie de Beer
Die Opstanding van Jesus beteken vir elke persoon wat dit aanvaar, Nuwe Lewe. Hierdie nuwe lewe word geken deur die kragtige werk van die Heilige Gees wat ons instaat stel om die roeping wat God vir elkeen van ons het, te kan uitleef. Die vraag wat ons vandag moet beantwoord is leef ons hierdie Nuwe lewe soos God dit bedoel het, uit?
