Krag van Gebed

Sep 29, 2024    Ps Dirk Venter

Dirk Venter van Deaf Friendly het weer by ons gekuier. September maand is Deaf Awareness maand. Hy preek tydens die oggend en aanddiens - twee verskillende preke. Sondag oggend se tema gaan oor Nehemia 2:17-20 waar Nehemia die volk aanmoedig om weer te bou en die aand se tema is oor die Krag van Gebed.

Daar is geen raamwerk vir hierdie preke nie.