Geestelike Gawes

Aug 30, 2020  •  Petrie Spies

Een van die onderwerpe in Christenskap waaroor daar baie debateer word, is die Gawes van die Gees, maar wat presies sê die Bybel daaroor?