Voorspoedige 2023
Jan 1, 2023 • Petrie Spies
Voorspoedige nuwe jaar! Die Woord het mens geword! Hy het gekom om vrede te bring! Mag jy opnuut iets beleef van die genade en vrede wat in Jesus is. Mag dit 'n geseënde jaar wees saam met familie en vriende!
