Titus 1 (Aand) | Deaf Friendly | Ps Dirk Venter
Oct 1, 2023 • Ps Dirk Venter
Ter afsluiting van September, as Internasionale Doofheidsbewusmakingsmaand luister ons graag na pastoor Dirk Venter se preek. Hierdie spesiale preek gaan in beide Afrikaans en gebare taal plaasvind.
