Handelinge 8 (Oggend) | Deaf Friendly | Ps Dirk Venter
Oct 1, 2023 • Ps Dirk Venter
Ter afsluiting van September, as Internasionale Doofheidsbewusmakingsmaand luister ons graag na pastoor Dirk Venter se preek. Hierdie spesiale preek
gaan in beide Afrikaans en gebare taal plaasvind.
