Jesus sterf vir ons

Apr 3, 2026    Petrie Spies

Goeie Vrydag is n herinnering dat Jesus, die onskuldige, in die plek van die skuldige gesterf het en dit moontlik gemaak het dat ons n verhouding met God kan hê deur sy bloed wat ons verlos en ons oortredinge vergewe het