Die Wyse man - Die Dwase man

Jul 20, 2025    Willie de Beer

In die middel van die jaar is dit goed dat ons weer evalueer waar staan ons met die Here. Ons kyk na die woorde van Jesus wanneer hy oor die Wyse en Dwase man praat. Dit is belangrik dat ons kyk na hoe ons leef en of dit nog inlyn is met wat Jesus sê. Ons kyk na hoekom ons Jesus kan vertrou as die fondasie waarop on sons lewens kan bou en hoe ons self ook kan bou aan en in ons verhouding met Jesus.