Nuut Gebore
Apr 19, 2026 • Riaan Bergh
Jesus plaas geweldige klem daarop om wedergebore te word, tog is daar mense wat dink dit is nie meer nodig vir ‘n tyd soos ons s’n nie. Vandag ondersoek ons wie wedergeboorte nodig het, hoe dit lyk en ook, wat volgende kom.
