Die beste voet voor

Jan 11, 2026    Riaan Bergh

Voete en voetstappe het baie simboliese waarde in die Bybel. Ons kyk vandag na meetbare tree vir ons Christelike lewenswandel in 2026—en hoe om die pad in ooreenstemming met God te kan loop soos ons die jaar ingaan.