Psalm 13

May 17, 2020    Ds. Petrie Spies

Psalm 13:6 – Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het.