Groter drome en gebede

Jan 18, 2026    Petrie Spies

Wat kan gebeur as ons hierdie jaar ingaan en groter drome van God droom en in die proses groter gebede bid? Hoe kan jou jaar anders lyk en hoe kan die wêreld om jou verander?