Filters en Rame
Oct 30, 2022 • Petrie Spies
Sommige mense sien altyd die positiewe en ander altyd die negatiewe. Hoekom is dit so? Watter effek het dit op jou lewe? God het vir ons sekere beginsels gegee sodat ons met 'n ander perspektief na omstandighede kan kyk en dit anders kan benader sodat ons denke daaroor kan vernuwe en sodat ons lewe in 'n ander rigting kan beweeg
