Lys van Kleingroepe

Hieronder is ‘n lys van kleingroepe waarby jy moontlik kan inskakel. Groepe wat by die kerk bymekaar kom sal dit aandui in die groep se naam. Gebruik die filters om Kleingroepe te soek wat pas by jou lewensfase, en wat handel oor onderwerpe waarin jy belangstel. Jy kan dan die groepleier kontak deur op die groen “contact leader” knoppie te kliek, en vir hulle ‘n e-pos te stuur met jou kontak besonderhede en enige vrae wat jy mag hê. Die groepleier sal dan na jou toe terugkom met die nodige inligting.