Registreer 'n Kleingroep

Dankie dat jy bereid is om deur God gebruik te word in ander mense se lewens. Kleingroepe is die plek waar sinvolle verhoudings tussen mense gebou kan word sodat geestelike groei effektief kan gebeur. Jy en jou groep kan deel wees van daardie proses in mense se lewens.
Dit is belangrik om jou Kleingroep vir elke kwartaal te registreer. Indien jou groep nog aktief is of jy 'n nuwe groep begin, is dit belangrik om hom te registreer vir ons databasis. Ons wil net op hoogte bly van watter groepe tans bestaan waar mense kan inskakel en sorg dat die samestelling van groepe opgedateer word.

Maak asseblief seker dat jy ook die Kleingroepleier opleiding bywoon. Hier verduidelik ons vir jou ons benadering, verwagtings en gee aan jou hulpbronne om jou te help in jou taak. 

Vul asseblief die vorm in om jou Kleingroep te registreer:

























Waar kom julle bymekaar?

Dankie vir jou belangstelling om 'n Kleingroep te begin. Nadat jy op REGISTREER kliek, sal ons vir jou 'n e-pos stuur met verdere instruksies om jou groep op ons Kleingroep-databasis te registreer.