Die Anderkant van Gehoorsaamheid

Jan 14, 2024    Riaan Bergh

Jesaja 30:21 Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sê: “Hier is

die pad, loop hierlangs.”

Van Genesis tot Openbaring is ‘n kern tema dat ons God met ons wil kommunikeer. Hy

wil Homself aan ons openbaar asook geken word. Om die stem van die Here te hoor

gebeur vandag steeds maar ons sukkel gereeld om te onderskei wanneer dit Hy is. Hy

wil jou graag raad en leiding vir jou lewe gee en Sy Koninkryk deur jou bevorder.

Die vraag is: “As jy weet jy kan hierdie vermoë ontwikkel, sal jy die tyd insit daarvoor?”