Hierdie Kind Kom Weer

Dec 14, 2025    Riaan Bergh

In hoofstuk 2 vertel Lukas van die geboorte van die lang verwagte Verlosser Jesus Christus ons Here. Vandag kyk ons na gepaste reaksies uit hierdie gedeelte uit die wete, hiérdie Kind kom weer, en ons reaksie bepaal ons gereedheid vir sy tweede koms