Elkeen 'n iewers
May 24, 2026 • Petrie Spies
God se hart was van die begin af dat die Evangelie 'n wêreld gebeurtenis moet wees omdat dit vir die wêreld is. Ons het die voorreg om deel te raak van God se bonatuurlike storie en ons rol daarin in te neem. Is jy bereid om dit te doen? Waar is jou IEWERS?
