Sekerheid van Hemelvaart

May 13, 2021    Petrie Spies    Hemelvaart

Die hemelvaart saam met die kruisiging en opstanding van Jesus Christus bring sekerheid vir die gelowige in 4 verskillende areas van sy/haar lewe. Die feit dat Jesus terug is in die hemel, maak dat ons kan vasstaan in ons geloof ten spyte van omstandighede wat gereeld verander.