Here, red ons!
Mar 29, 2026 • Riaan Bergh
Palmsondag is onder die mees dramatiese tonele in die Bybel. Jerusalem ontvang Jesus as koning en hulle vra redding, maar later, teleurgesteld in hulle verwagtinge word Jesus gekruisig. Ons ondersoek vandag of ons ‘n beter reaksie op Jesus as Koning kan hê.
