Most Recent

Een met die Goeie Herder

Nov 15, 2026  •  Riaan Bergh

Ons leef in ‘n gebroke wêreld vol valse beloftes met leiers wat mislei en net hulle eie belange dien. Vandag kyk ons na Johannes 10 waar Jesus in skerp kontras as die Goeie Herder uitstaan en aan elke gehoorsame volgeling; ewige sekuriteit gee.