Groepleier Ontwikkeling

Welkom! Ons hoop dat die volgende hulpbronne jou sal help om een tree vorentoe te gee in jou leierskap en jou Kleingroep ‘n groot sukses te maak. Ons vertrou hierdie video’s en artikels sal jou help om jou vaardighede as Groepleier te verbeter. Nuwe materiaal sal op ‘n gereelde basis bygevoeg word, so kom kyk gerus gereeld weer na hierdie bladsy.

Kleingroep Leierskap

Praktiese beginsels en toepassings om jou leierskap te verbeter en te help dat jou groep gesond kan wees.

Groepsooreenkoms

‘n Manier om jou te help om grense om jou groep te trek sodat jy misverstande kan vermy.
Kliek hier om 'n voorbeeld van 'n ooreenkoms af te laai. Jy kan die ooreenkoms ook aanpas vir julle groep se doeleindes.

Kleingroep Leierskap

Praktiese beginsels en toepassings om jou leierskap te verbeter en te help dat jou groep gesond kan wees.