Huidige Studies

Doop van Gelowiges

Wat is die doop van gelowiges? Hoekom is dit ons oortuiging? Wie kan gedoop word? Hoe doop ons mense?
In hierdie studie wil ons vir jou verduidelik wat ons oortuigings oor die doop is en hoekom dit ons oortuigings is.
Hierdie studie sal jou help om die Doop van Gelowiges te bestudeer op jou eie tyd.

Laai gerus die handleiding af en werk deur die studiemateriaal en die bykomende video’s.