Kinders en Tieners
Dienste
Ons dienste vir die kinders en tieners is op dieselfde tye as die kerk se oggend dienste. wat 08h30 en 10h15 is. Julle is ook welkom om na een van die video's te kyk op ons YouTube kanaal en die les materiaal af te laai (indien van toepassing).
Lees verder vir meer inligting oor ons verskillende bedienings of kliek op die skakel vir hierdie week se aanlyn les.
Lees verder vir meer inligting oor ons verskillende bedienings of kliek op die skakel vir hierdie week se aanlyn les.