Raak Hom Aan
December 3rd, 2020
Ons almal smag na die Here se aanraking , daardie tye wat jy voel dat die Here baie naby aan jou kom en dat Sy nabyheid amper tasbaar is. Ek dink ons almal het dit al op een of ander manier ervaar.Maa...  Read More
‘n Voëltjie Het So Gesê
December 1st, 2020
Ek hoor nou die dag die volgende verhaal. ‘n Man sit saam met sy gesin voor hulle chalet en bewonder die natuurskoon waar hulle gaan ontspan het vir die naweek. Meteens hoor hy 'n vreeslike harde slag...  Read More
Praat Altyd net die Waarheid
November 27th, 2020
Ek het die fliek “Liar Liar” baie geniet en het dit al ’n paar keer gekyk. Dis nou Jim Carrey op sy beste. Hy is ’n prokureur wat op leuens floreer en nie eens die beloftes wat hy aan sy seuntjie maak...  Read More
Aksie en Reaksie
November 26th, 2020
Newton se derde wet verklaar: "Vir elke aksie is daar 'n gelyke en teenoorgestelde reaksie."Dis so waar in ons lewe, want elke ding wat gebeur word deur die teenoorgestelde uitgedaag. So is dit ook in...  Read More
Wees Bekleë
November 25th, 2020
Jes. 2:22 "Moenie op mense staatmaak nie: hulle blaas so maklik die laaste asem uit. Hulle is min werd."Hierdie teks is so ongelooflik waar. Ek en jy word elke enkele dag deur mense teleurgestel. Aan ...  Read More
Getuig Tydig en Ontydig
November 24th, 2020
Hoe maklik sou dit nie wees om die Here te volg as ons alles in die Bybel verstaan het nie? Dit sou so maklik wees as almal die hele Bybel presies dieselfde interpreteer en presies dieselfde geestelik...  Read More
Raak Opnuut Bewus
November 20th, 2020
"The music is not in the notes, but in the silence in between." Ek het hierdie aanhaling êrens raakgelees. Blykbaar is dit Mozart wat dít gesê het. Ek dink egter enige musikant sou kon sê hoe belangri...  Read More
Werk Toe!
November 19th, 2020
Dit is seker nie altyd lekker woorde nie, of hoe? Geniet jy jou werk of is dit vir jou 'n straf? Ongelukkig lyk die statistiek oor werksbevrediging nie té goed nie, met slegs 2% mense wat regtig geluk...  Read More
Goeie Gawes
November 18th, 2020
Matt. 7:7-11 “Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word, want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgem...  Read More
Ek Is Bly
November 17th, 2020
Fil. 4:4 "Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!" As iemand vir jou goeie nuus gee sê ons mos graag: "Ek is bly". So 'n snaakse kort woordjie “bly”. Kom van blydskap af. 'n Woord wat genoeg...  Read More
Kyk Op
November 13th, 2020
Ps. 121:1-2 "Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het."Hoe wonderlik begin hierdie Psalm nie! Iemand wat soekend is na die H...  Read More
In Sy Naam
November 12th, 2020
"Selfs al vertel 'n leuenaar die waarheid, glo ek hom nie." Is hierdie nie 'n baie waar stelling nie? Jy ken die spreekwoord: Hy skiet nie spek nie, hy gooi heel varke! Nou ja, ek dink elkeen van ons ...  Read More
‘n God van Liefde
November 11th, 2020
Dit is mos hoe ons die Here ken, of hoe? Van Genesis tot Openbaring is dit die boodskap wat oorgedra word en ek en jy het daarmee grootgeword. Tog, al vergewe die Here ons oortredinge, moet ons gewoon...  Read More
Covid-19 Lesse
November 10th, 2020
Wanneer ons stil word en bietjie nadink oor die pandemie is dit dalk goed om weer boeke te vat en na te dink oor wat ons tot dusver hieruit geleer het. Wat 'n vreemde tyd is dit nie, né? Dinge voel ei...  Read More
Van Swaard na Ploegskaar
November 6th, 2020
Dis verstommend hoe veglustig die mensdom is. Verskil net van my oor enigiets dan pluk ek my swaard uit. Verskille oor politiek, godsdiens of enigiets waar my siening anders as joune is. Selfs jou keu...  Read More
Al Sou die Vyeboom nie Bot nie
November 5th, 2020
Was jy al ooit in die situasie dat jy die Here loof en prys midde in 'n ongelooflike groot storm? Het jy al ooit gedink jy gaan eerder dankie sê, as om te vra om verlos te word van hierdie ellende? He...  Read More
Die Klippe Getuig
November 4th, 2020
Gaan haal 'n klip in jou tuin en sit hom op jou lessenaar by die werk neer. Iemand gaan vir seker vir jou vra hoekom die klip daar lê. Vra dan vir die persoon of hy iemand ken wat so 'n klip kan maak ...  Read More
Doen Slegs U Wil Heer
November 3rd, 2020
Doen slegs U wil Heer - U wil met my, U, Pottebakker, met my, die klei. Vorm my en maak my, net soos U wil. Op U bly wag ek, nederig en stil.Waarskynlik neurie jy nou hierdie pragtige liedjie sommer s...  Read More
Older