Weekliks kom lidmate en vriende regoor die stad in huisgemeentes of selgroepe byeen om saam die Woord van die Here te bestudeer,
saam te bid, mekaar te bemoedig en te motiveer.
"Fellowship" is vir ons belangrik.
Daar bestaan tans bykans 20 selgroepe.
Alle selgroepe
Kontak assebelief vir Jaques Kilian by 0824400795
|